Koers Afrikaans
  • Tuis
  • Tydskrif
    • Inteken
    • Stuur artikel in
  • Vereniging
  • Konferensie 2011
    • Onderhoude
  • Kontak

ONDERHOUDE

Koers het met 'n paar mense binne onderwyskringe onderhoude gevoer oor die tema van die konferensie, "Worldview and Education".  Volg die onderstaande skakels vir video-uittreksels oor veral die uitdagings, geleenthede en (Suid-)Afrikaanse konteks in onderwys.
Kommentaar?  Stuur 'n e-pos aan editor@koers.co.za


Onderhoud met Annette Combrink (voormalige rektor: Noordwes-Universiteit, Potchefstroom)

Die rol van die universiteit
Die universiteit as inspirerende stem: uitdagings
Die universiteit in 'n plurale samelewing: geleenthede
Uitdagings in Suid-Afrikaanse onderwys

Om 'n universiteit se rol te definieer
Werklikheidsvisie en onderwys: rol van die lektor
Die huidige situasie in Suid-Afrikaanse onderwys
'n Noodsaaklike denkskuif in tersiêre onderwys: 'n uitdaging


Onderhoud met Attie de Lange, professor in Engels aan die Noordwes-Universiteit

Die invloed van werklikheidsvisie
Die universiteit: praktiese hindernisse en geleenthede
Die onderwyskonteks in Suid-Afrika
'n Christelike werklikheidsvisie in onderwys
Fundamentele take van die universiteit
Die transformasie van die Noordwes-Universiteit


Onderhoud met Bennie van der Walt, voormalige direkteur van die Instituut vir Reformatoriese Studie (IRS)

Watter rol kan Christelike onderwys in Suid-Afrika
speel?
Christelike onderwys in Suid-Afrika: strategiese prioriteite


Onderhoud met Johannes Froneman, professor in Kommunikasiekunde aan die Noordwes-Universiteit

Die behoefte aan tegniese opleidingsinstansies in Suid-Afrika
Die behoefte aan 'n Christelike instelling vir Hoër Onderwys


Onderhoud met Isaac Mutua, direkteur: Centre for the Promotion of Christian Higher Education in Africa

Worldview and education in an African context


Onderhoud met Chip Kingsbury, koordineerder vir die Sentrum vir Kwaliteitsversekering en Uitnemendheid in Onderrig & Leer, Daystar Universiteit

Wêreldvisie en onderwys: uitdagings en geleenthede in Afrika


Onderhoud met Brian Dennison, Uganda Christian University

Wêreldvisie en onderwys: uitdagings en geleenthede in Afrika


Onderhoud met Beth Wangari Njaramba, CPCHEA

Christelike Hoër Onderwys in Afrika


Onderhoud met prof. Faith Nguru, Dekaan van die Skool vir Kommunikasiekunde, Tale en Uitvoerende Kunste, Daystar Universiteit

Wêreldvisie en Hoër Onderwys in Afrika


Onderhoud met Ponti Venter, professor in Filosofie aan die Noordwes-Universiteit

Huidige uitdagings in die onderwys: die rol van lewensvisie (1)
Die rol van die universiteit: uitdagings en gevolge
Huidige uitdagings in die onderwys: die rol van lewensvisie (2)
Kopiereg Koers - 2021