Koers Afrikaans
  • Tuis
  • Tydskrif
    • Inteken
    • Stuur artikel in
  • Vereniging
  • Konferensie 2011
    • Onderhoude
  • Kontak
Picture

Wat is Koers

Koers is 'n geakkrediteerde wetenskaplike tydskrif wat streef na die bevordering van prinsipiële besinning in die wetenskap en vakkundigheid.  Dit sluit die nadenke oor filosofiese vooronderstellings in spesifieke vakgebiede in, asook ’n reflektering oor die rol van werklikheidsbeskouing in die wetenskap.  Die amptelike liggaam, die Koers-vereniging, bestaan sedert 1926.  

Koers: Bulletin vir Christelike wetenskap is die vereniging se interdissiplinêre wetenskaplike tydskrif wat eweknie-geëvalueer word en sedert 1935 kwartaalliks verskyn.

Lees hier meer oor die Koers-vereniging

Raak betrokke

Picture

Nuus

Kongres:
Koers beplan om in Oktober 2015 weer 'n kongres aan te bied. Indien jy inligting oor hierdie geleentheid wil ontvang, teken asb in op die 
e-poslys.
Oorgang:
Die Koers tydskrif is tans in 'n oorgangsproses. Ons is besig om van een aanlyn-publiseringvennoot na 'n ander te skuif. 
Kopiereg Koers - 2021